SHOWING ARTICLE 37 OF 56

Die nuwe aftree "TREND"

Category Oyster Lifestyle Village

Die nuwe aftree "TREND"

'n Baie interessante feit is dat die gemiddelde aftree ouderdom van aftree verander het van 65 na 55 toe en dit het amper oornag gebeur. Wêreldwyd is die nuwe "trend" om eerder 'n tuis versorger aan te stel eerder as om na 'n tradisionele aftree oord toe te gaan en in 'n frail care unit te beland.

Author: Yolandè Stanton

Submitted 14 Oct 22 / Views 217